Die 5de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie V geskryf) word dikwels saam met die 3de, 4de en 6de Dinastie groepeer as die Ou Ryk. Die 5de Dinastie het geduur van omstreeks 2494 tot 2345 v.C.
Volgens Manetho het dié farao's vanaf Elephantine regeer, maar argeoloë het duidelike bewyse gevind dat hul paleise steeds in Memphis was.
Heersers Die bekendste heersers van die 5de Dinastie was:Aidan Dodson, Dyan Hilton: The Complete Royal Families of Ancient Egypt. The American University in Cairo Press, Londen 2004
! scope=col width="15%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Troonnaam ! scope=col width="20%" | 24px Bewind ! scope=col width="15%" | 16px Hoofstad ! scope=col width="35%" | 24px Graftombe |- | Oeserkaf | Irimaat | 2494 – 2487 v.C. | Memphis | In Saqqara |- | Sahoere | Nebchaoe | 2487 – 2475 v.C. | Memphis | In Aboesir |- | Neferirkare | Neferirkare | 2475 – 2455 v.C. | Memphis | Moontlik in Aboesir |- | Sjepseskare | Sjepseskare | 2455 – 2448 v.C. | Memphis | Moontlik in Aboesir |- | Neferefre | Neferchaoe | 2448 – 2445 v.C. | Memphis | "Onvoltooide Piramide" in Aboesir |- | Nioeserre | Nioeserre | 2445 – 2421 v.C. | Memphis | In Aboesir |- | Menkaoehor | Menkaoehor | 2421 – 2414 v.C. | Memphis | "Koplose Piramide" in Saqqara |- | Djedkare | Djedkare | 2414 – 2375 v.C. | Memphis | In Saqqara |- | Oenas | Wadjtawy | 2375 – 2345 v.C. | Memphis | In Saqqara
Tydlyn
Verwysings
05