Oor die algemeen verwys 'n paradigma na 'n sienswyse. Die term kan in sekere vakgebiede 'n meer spesifieke betekenis het, onder andere:

Paradigma (taalkunde), 'n groep gelyksoortige taalkundige vorme. Paradigma (wetenskap en filosofie), 'n samehangende stelsel van modelle en teorieë. Programmeerparadigma, 'n programmeerstyl in informatika.