Die Grootneushaai (Carcharhinus altimus) is 'n haai wat in tropiese en subtropiese water voorkom, en jong haaitjies was al gewaar vanaf KwaZulu-Natal tot die Oos-Kaap. Die migrerende haai leef gewoonlik in diep water van 90 – 430 meter (300 – 1,410 vt) en vertoef graag aan die kante van kontinentale banke. In Engels staan die haai bekend as die Bignose shark.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Carcharhinus-altimus.html
Kategorie:Haaie