Győr (uitgespreek [ˈɟøːr]; Duits: Raab, Slowaaks: Ráb) is 'n stad in noordwestelike Hongarye wat halfpad tussen Wene en Boedapest geleë is. Die stad is geleë aan beide kante van die Donau en is 8 kilometer van die Hongarye-Slowaakse grens en 62 km van die Slowaakse hoofstad, Bratislava. Met sowat 128 duisend inwoners is die stad die sesde grootste in die land.
Susterstede Erfurt, Duitsland Sindelfingen, Duitsland Ingolstadt, Duitsland Poznań, Pole Colmar, Frankryk Montevideo, Uruguay Braşov, Roemenië Kuopio, Finland
Eksterne skakels www.gyor.hu – die stad se amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Hongarye