Sipho Johnson, beter bekend onder sy verhoognaam Jambo, was 'n Suid-Afrikaanse reggae-musikant. Hy is veral bekend vir liedjies soos "Calling All Children" en "No Man Kill Another Man". Sy musikale styl word soms met die van Lucky Dube vergelyk.

Diskografie 1990: Jambo (Jambo, met Sipho Johnson)

Liedjies "Shine On Brighter" "Calling All Children" "No Man Kill Another Man" "Bad Fried" "Prodigal Son"

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici