Selfstandige naamwoordsirkelredenasieWerkwoordsirkelredenering
'n Sirkelredenasie (Engels: "circular reasoning") is 'n logiese denkfout waar die persoon begin by die punt waar hy wil eindig.Dowden, Bradley (27 March 2003). Internet Encyclopedia of Philosophy "Fallacies" Dit beteken die gevolgtrekking word aangevoer as deel van die argument, so die argument is slegs oortuigend as 'n mens reeds die gevolgtrekking glo.
Hier is 'n voorbeeld van sirkelredenasie: Appelkoos praat altyd die waarheid. Appelkoos sê hy praat altyd die waarheid. Alles wat Appelkoos sê, is waar.
Kyk ook
Aas en omskakel Ad hominem Argument uit stilte Beroep op outoriteit Dwaalspoor Genetiese denkfout Godwin se wet Rooi haring Spesiale pleidooi Strooiman
Verwysings
Kategorie:Filosofiese terminologie Kategorie:Logika