duimnael|regs|350px|Die afstand tussen punt A en G is AB + BC + CD + DE + EF + FG. Die verplasing is die kortste afstand tussen punte A en B en word aangedui deur die stippellyn AG.

Afstand is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.

Afstand word tipies gemeet in: SI-eenhede: meter en al die vorme van meter, bv kilometer, sentimeter, millimeter, ens. Britse eenhede: Myl, voet, duim.

Omskakelings 1000 mm = 100 cm = 10 dm = 1 m = 0.001 km 1 dm (duim) = 0.0254 m = 2.54 cm 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0.3048 m = 30.48 cm 1 myl = 1600 m = 1.6 km 1 seemyl = 1852 m = 1.852 km

Afstand vs verplasing Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.

Berekeninge Afstand = spoed × tyd

Kyk ook Versnelling Spoed

Eksterne skakels

Kategorie:Dimensie Kategorie:Elementêre wiskunde Kategorie:Fisiese groothede Kategorie:Fisika Kategorie:Meetkunde