duimnael|links|Geografiese verspreiding van Sotho-tale in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per km²: Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Nguni-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.

Sotho Lozi (of Serotse, soos die Basotho's dit noem) wat in Zambië gepraat word. Noord-Sotho (soms verkeerdelik Pedi genoem) Suid-Sotho (gereeld ook bloot Sotho genoem)

Tswana Kgalagadi Tswana

Eksterne skakels

Kategorie:Bantoetale Kategorie:Taalfamilies Kategorie:Tale van Botswana Kategorie:Tale van Eswatini Kategorie:Tale van Lesotho Kategorie:Tale van Suid-Afrika