duimnael|Golwe in die see. duimnael|Die Golf van Mexico. duimnael|Die Volkswagen Citi Golf.
Die woord golf kan verwys na:
die fisiese verskynsel; seegolwe behandel spesifiek golwe ter see 'n baai; verwys na landhoofde en baaie vir meer omtrent die onderwerp. 'n Modelreeks deur die motorvervaardiger Volkswagen vervaardig. Een van die letterkodes van die NAVO spelalfabet
Die aanvaarde Afrikaanse spelling van die balsport is gholf.