Hierdie artikel handel oor die stad in Spanje. Vir ander gebruike, sien Santander (dubbelsinnig).
Santander (uitgespreek [santanˈder]) is 'n stad in noordelike Spanje wat langs die Golf van Biskaje geleë is. Tydens die Romeinse Ryk is Santander bekend as Portus Victoriae Iuliobrigensium.TourSpain.org Vandag is die stad die hoofstad van die Outonome Gemeenskap Cantabrië. Dit is wes van Bilbao geleë en het 'n bevolking van 178 465 in 2013 gehad.
Galery
Sien ook Nuevo Santander; voormalige gebied van Nieu-Spanje.
Eksterne skakels portal.ayto-santander.es – Die stad se amptelike webwerf
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Spanje