duimnael|links|upright|Die waarnemende leier: Neil Hamilton Die Verenigde Koninkryk se Onafhanklikheidsparty (Engels: UK Independence Party, ook bekend as UKIP /ˈjuːkɪp/) is 'n regse politieke party in die Verenigde Koninkryk, gestig in 1993. Die waarnemende leier van die party is Neil Hamilton.
Eksterne skakels
ukip.org - Die party se amptelike webwerf
Kategorie:Politieke partye in die Verenigde Koninkryk