Prinses Victoria Eugénie Julia Ena van Battenberg, genoem Ena (* 24 Oktober 1887 in die Balmoral-kasteel, Skotland; † 15 April 1969 in Lausanne, Switserland), was 'n Duits-Britse prinses wat deur haar huwelik met Alfonso XIII (1886-1941) koningin van Spanje geword het (1906-1931). Sy is die oergrootmoeder van die huidige Spaanse monarg, koning Felipe VI.

Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Battenberg-familie Kategorie:Sterftes in 1969