Umlazi (ook gespel uMlazi) is 'n dorp in KwaZulu-Natal, suidwes van Durban. Die township het 404 811 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,4% swartmense was.2011-sensus (Umlazi) Zoeloe (91%) en Xhosa (3%) is die grootste huistale. Umlazi is in 1967 gestig en is vandag die grootste township in die provinsie.
Sien ook KwaMashu
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Durban