Pietermaritzburg-lughawe (IATA-kode: PZB, ICAO: FAPM), voorheen bekend as Oribi Lughawe, is 'n lughawe in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die lughawe bedien die stad van Pietermaritzburg en omgewing sowel as die westelike voorstede van Durban. Die lughawegebou en aanlêkaai is in 2013 opgegradeer. http://www.sanews.gov.za/south-africa/pmb-airport-gets-makeover

Lugrederye duimnael|300px|'n Vliegtuig van Airlink vanuit die aankomsarea gesien Airlink — O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg Federal Air — Ulundi Lughawe South African Express — O.R. Tambo Internasionale Lughawe

Lugvaartkundige inligting Navigasiehulphttp://www.caa.co.za/ Soort Identifikasie Frekwensie NDB OBI 280 NDB ORI 422.5 NDB PU 407 NDB PZ 257 VOR PMV 117.9

Kommunikasie Kommunikasiefrekwensie 122.0 MHz

Verkeersvolumes + Jaarlikse passasiersgetalle vir Pietermaritzburg-lughawe Jaar Passasiers % verandering 2010 59 199 2,0% 2011 95 875 62,0% 2012 102 688 7,1% 2013 109 897 7,0% 2014 125 836 14.5% 2015 129 848 3.2%

Nabygeleë toeristebesienswaardighede Howickwaterval Midmardam Vallei van 'n Duisend Heuwels

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika Kategorie:Pietermaritzburg