Gebeure Die Romeine val opnuut vanuit Sasamon die Kantabriërs aan en poog die kus van die Golf van Biskaje te bereik.Limes XX: Estudios sobre la frontera romana (Roman frontier studies) , Editorial CSIC - CSIC Press, 2009, , De Saepta Julia, waar Romeine hulle stem kom uitbring, word voltooi. Lucius Aelius Gallus neem die helfte van die Romeinse soldate in Egipte en voer hulle op 'n veldtog na Arabië.Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie , BRILL, 2009, ,

Sterftes Gaius Cornelius Gallus; Romeinse politikus en digter.

Verwysings