Asuur is 'n helderblou kleur wat die kleur van suiwer hemellug of skoon seewater verteenwoordig. Dit is 'n suiwer chroma op die RGB-kleurwiel, halfpad tussen blou en siaan. Die komplementêre kleur van asuur is oranje.
Dit is ook die hoofkleur van die Suid-Afrikaanse luukse Bloutrein.
duimnael|links|200px|Landskap met asuurblou lug daarbo.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word asuur soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#007FFFRGB-kleurmodel(0, 127, 255)CMYK(100, 50, 0, 0)HSV(210°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure