duimnael|220px|Nicolas Frochot duimnael|220px|Grafkelder van die Frochot-gesin in Père-Lachaise Nicolas Thérèse Benoît Frochot (* 20 Maart 1761 in Dijon, † 29 Julie 1828 in Rouvres-sur-Aube) was 'n hoë Franse funksionaris, staatsraadlid en die eerste prefek van die département Seine. Hy is in afdeling 37 van die bekende Paryse Père-Lachaise-begraafplaas ter ruste gelê.
Kategorie:Franse politici Kategorie:Geboortes in 1761 Kategorie:Sterftes in 1828