Die Vaalkopdam is 'n gekombineerde swaartekrag- en grondvuldam geleë in Noordwes Provinsie, Suid-Afrika. Die dam is geleë by die samevloeiing van die Elandsrivier en die Hexrivier, wat deel uitmaak van die Krokodilrivier bekken.Olifants WMA 4 Die dam is oorspronklik in 1972 gebou om water te voorsien vir die platinum- en verwante metale mynbedrywighede in die gebied, en is in 2008 opgeknap. 35-Mℓ reservoir for mine also serves communities Die dam dien hoofsaaklik vir besproeiingsdoeleindes, munisipale watervoorsiening en industriële gebruike. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog.
Die Vaalkopdam is naby Pilanesberg, 23 km suidwes van die buiterand van die ou krater. Vaalkopdam
Eksterne skakels R264m water scheme flows on Vaalkopdam Natuurreservaat Vaalkopdam: spesieverskeidenheidsverslag, Oktober 2009
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Noordwes