South African Express was 'n lugredery gevestig in Suid-Afrika. Hoewel die lugredery operasioneel onafhanklik was van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is sy vlugte binne die strategiese alliansie met Airlink en die Suid-Afrikaanse Lugdiens bedryf. South African Express het op 24 April 1994 begin en sy deure op 28 April 2020 gesluit. Die lugredery se hoofkantoor was op die vierde verdieping van die westelike vleuel van die Pier-ontwikkeling op die perseel van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Ekurhuleni, Gauteng. SA Express Legal URL besoek op 6 Februarie 2011

Voormalige bestemmings duimnael|300px|Kaart van South African Express se roetes duimnael|SA Express se Bombardier Dash 8-Q400 ZS-YBW op die Port Elizabethlughawe.

Gaborone – Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe

Lubumbashi – Lubumbashi Internasionale Lughawe

Walvisbaai – Walvisbaai-lughawe Windhoek – Hosea Kutako Internasionale Lughawe

Bloemfontein – Bram Fischer Internasionale Lughawe Fokusstad Kaapstad – Kaapstad Internasionale Lughawe Spil Durban – Koning Shaka Internasionale Lughawe Streekspil Oos-Londen – Oos-Londenlughawe Fokusstad George – George-lughawe Hoedspruit – Eastgate-lughawe Johannesburg – O.R. Tambo Internasionale Lughawe Spil Kimberley – Kimberley-lughawe Nelspruit – Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe http://www.fin24.com/Companies/TravelAndLeisure/SA-Express-takes-on-Airlink-20130927 Pietermaritzburg – Pietermaritzburg-lughawe Port Elizabeth – Port Elizabeth-lughawe Fokusstad Richardsbaai – Richardsbaai-lughawe

Lusaka – Kenneth Kaunda Internasionale Lughawe

Harare – Robert Gabriel Mugabe Internasionale Lughawe

Voormalige vloot Teen Oktober 2019 het die vloot van South African Express bestaan uit: Vliegtuig Indiens Bestel Passasiers NotaBombardier CRJ-2006—50almal geskutBombardier CRJ-1001—geskutBombardier Q4008—74slegs 4 operasioneelTotaal150

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse lugrederye