George Claassen (26 Februarie 1917 - 17 Junie 2014) was ’n Suid-Afrikaanse atleet en onderwyser. Hy het in 1961 die Comrades-maraton gewen. Hy was die vader van Wynand Claassen, 'n voormalige Springbokkaptein.
Claassen was ’n skoolhoof in Middelburg, Tvl toe hy die afwedloop op 44 jarige ouderdom in ’n tyd van 06:07:07 gewen het. Claassen het in 1977 op 60 sy laaste Comrades-maraton in ’n tyd van 10:14:00 voltooi.
Claassen word oorleef deur ’n dogter, Maryna Metelerkamp en drie seuns, Danie, George (jnr.) en Wynand, asook 13 kleinkinders en tien agterkleinkinders.
Comrades-rekord Rigting Jaar Ouderdom Tyd Posisie Medalje Op 1960 43 06:37:07 3 Goud Af 1961 44 06:07:07 Goud Op 1968 51 08:38:35 93 Silwer Af 1969 52 08:59:59 257 Silwer Op 1970 53 08:39:44 201 Silwer Af 1971 54 08:49:15 403 Silwer Op 1972 55 09:15:25 429 Brons Op 1975 58 10:37:00 1157 Brons Af 1976 59 09:15:00 774 Brons Op 1977 60 10:14:00 1253 Brons
Bron
Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2014