+ Federale DistrikDistrito Federal 130px|border 100px Vlag van die Federale Distrik Wapen van die Federale Distrik 200px|Ligging in Brasilië Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Brasília Grootste stad Brasília Oppervlakte 5 802 km² Bevolking   - Totaal   - Digtheid 2 648 532 (2012) 3,1 inw./km² Goewerneur Agnelo Queiroz MOI (2005) 0,911 – hoog Tydsone UTC-3

Die Federale Distrik (Portugees: Distrito Federal; uitgespreek [dʒiʃˈtɾitu fedeˈɾaw]) is een van die 27 state en distrikte van Brasilië. Die distrik sluit die land se hoofstad, Brasília in. In 2012 het die Federale Distrik sowat 2,6 miljoen inwoners gehad.Bevolking in 2012

Sien ook Deelstate van Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels Die Federale Distrik se amptelike webwerf