Koring is 'n kleur wat die kleur van koring verteenwoordig.
Die eerste opgetekende gebruik van koring as 'n kleurnaam in Engels was in 1711.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word koring as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#F5DEB3RGB-kleurmodel(245, 222, 179)CMYK(0, 9, 26, 3)HSV(39°, 26%, 96%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure