regs|duimnael|Die vlees van 'n perskevrug verteenwoordig die kleur perske Perske is 'n kleur wat gegee word aan die vaal kleur van die binnevlees van die perskevrug. Soos die kleur appelkoos, is die kleur perske heelwat ligter as die meeste werklike perskevrugte. Dit blyk geformuleer te wees (soos die kleur appelkoos) om 'n palet van pastelkleure vir binnenshuise ontwerp te skep. Perske kan ook beskryf word as 'n baie ligte geel-pienk.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word perske as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFE5B4RGB-kleurmodel(255, 229, 180)CMYK(0, 10, 29, 0)HSV(40°, 29%, 100%)

Enkele skakerings van perske Bronne: :it:Pesca-giallo, :it:Pesca-arancio en :en:Peach (color)#Variations of peach SkakeringPerskegeelPerske-oranjePerske (Crayola)PofperskeModelKoördinateKoördinateKoördinateKoördinateHeksadesimale kode#FADFAD#FFCC99#FFCBA4#FFDAB9RGB-kleurmodel(250, 223, 173)(255, 204, 153)(255, 203, 164)(255, 218, 185)CMYK(0, 11, 31, 2)(0, 10, 35, 0)(0, 10, 33, 0)(0, 10, 29, 0)HSV(39°, 31%, 98%)(40°, 37%, 100%)(40°, 34%, 100%)(40°, 29%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure