Arena das Dunas is 'n sokkerstadion in Natal, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 31 375.
Fotogalery
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers13 Junie 201413:001–0Groep A39 21616 Junie 201419:001–2Groep G39 76019 Junie 201419:000–0Groep C39 48524 Junie 201413:000–1Groep D39 706
Sien ook Lys van stadions in Brasilië
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf FIFA.com - Inligting oor die stadion
Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Brasilië Kategorie:Rio Grande do Norte