LMB Bloemspruit (ICAO: FABL) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë direk langsaan die Bram Fischer Internasionale Lughawe in Bloemfontein en deel die aanloopbane met die burgerlike lughawe.

Die basis se leuse is Ex Unite Pax (Vrede deur eenheid).

Tuiste van lugmageenhede 16 Eskader, SALM - Aanvalshelikopter-eskader 87 Helikopter-eskader - Helikopter opleidingseskader 106 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag) 107 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag) 506 Eskader, SALM - Sekerheidsdienste

Navigasiehulp Ongerigte radiobaken - BL380.0 VHF allerigting bestek - BLV114.1 Outomatiese Terminaalinligtingsdiens - 126.45

Eksterne skakels Webtuiste van LMB Bloemspruit

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse Lugmag Kategorie:Geboue en strukture in Bloemfontein