ICD-10 Hoofstuk XV omvat swangerskap, geboorte en nageboortetyd, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes O00 tot O99.
Verwysings
15