ICD-10 Hoofstuk XX omvat noodlottige ongevalle wat deur eksterne faktore veroorsaak is, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes V01 tot Y98: V01–X59 Ongelukke X60–X84 Selfbesering met opset X85–Y09 Aanvalle Y10–Y34 Voorvalle van onbepaalde opset Y35–Y36 Wetlike ingryping of oorlog Y40–Y84 Komplikasies weens mediese of snykundige behandeling Y85–Y89 Nasleep van eksterne oorsake van morbiditeit en sterflikheid Y90–Y98 Bykomende faktore wat verband hou met die oorsake van morbiditeit en sterflikheid wat elders geklassifiseer is
Verwysings
20