Brenthurst is 'n voorstad in Brakpan, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Brenthurst 'n bevolking van 6 250 gehad, waarvan 86,4% Blankes was.2011-sensus (Brenthurst) Afrikaans (74,5%) en Engels (16,1%) is die grootste huistale.

Sien ook Dalpark Dalview Minnebron Sonneveld

Verwysings

Kategorie:Brakpan