Prednisoon 180px|Prednisoon in 3D voorgestel 180px|Chemiese struktuur Chemie IUPAC sistematiese naam 17,21-dihidroksipregna-1,4-dieen-3,11,20-trioon Chemiese formule C21H26O5 Molêre massa 358.428 g/mol CAS registernommer 53-03-2 Farmakokinetika Roete van toediening Mondelings, nasaal, rektaal, IM en IV inspuiting Biobeskikbaarheid 70% Metabolisme prednisoloon (lewer) Eliminasie-halfleeftyd 1 uur Uitskeidingsroete urine Prednisoon is 'n sintetiese kortikosteroïed geneesmiddel, wat 'n effektiwe immuunonderdrukker is. Dit word veral gebruik om kroniese allergiese reaksies in die lugweë van die asemhalingstelsel te kalmeer, en sodoende asma en emfiseem (oormatige vog op die longe) te verlig.

Die normale volwasse dosis is 30 - 60 mg mondeliks per dag.

Kategorie:Geneesmiddels Kategorie:Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys