220px Saksiese Switserland

Maak deel uit van die Elbsandsteingebergte in Duitsland en Tsjeggië

Strek oor Sakse

Ligging in Duitsland 200px

Hoogste bergpieke Großer Zschirnstein (562 m) Saksiese Switserland (Duits: Sächsische Schweiz) is die naam vir die Duitse gedeelte van die Elbsandsteingebergte in die deelstaat Sakse. Dié landskap, wat vir sy skouspelagtige rotsformasie bekendstaan, is suidoos van Dresden aan weerskante van die Elbe-rivier geleë.

Eksterne skakels

Kategorie:Sakse Kategorie:Streke van Duitsland