Die Slag van Grahamstad het op 22 April 1819 tydens die Vyfde Grensoorlog plaasgevind. 'n Xhosamag onder bevel van Nxele word verslaan deur die Britse mag gelei deur lt-kolonel Thomas Willshire.

Bron Field Guide to the BATTLEFIELDS of South Africa Nicki von der Heyde. 2013

Sien ook Elizabeth Salt, heldin wat wapens en ammunisie vir die soldate ingesmokkel het. Kaapse grensoorloë

Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk Kategorie:Grahamstad Grahamstad Kategorie:Kaapse grensoorloë