Spierdistrofie is 'n groep siektes wat die muskuloskeletale stelsel verswak. Twee vorme van die siekte, Duchenne-spierdistrofie (vernoem na die Franse neuroloog Guillaume Duchenne) en Becker-spierdistrofie, beïnvloed gewoonlik mans omdat die gemuteerde gene op die "X" chromosoom geleë is.Duchene en Becker-spierdistrofie genetika Vrouens kan ook ernstige simptome toon, tog is die persentasie vroulike spierdistrofie-lyers relatief klein.
Eksterne skakels www.muscular-dystrophy.org – Inligting oor spierdistrofie
Verwysings
Kategorie:Siektes Kategorie:Spierstelsel