Filippus DeCormenin, Louis Marie; Gihon, James L., A Complete History of the Popes of Rome, from Saint Peter, the First Bishop to Pius the Ninth (1857), pg. 197Claudio Rendina, I papi – Storia e segreti, Vol. I, Roma, Newton & Compton, 1983Philip. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannicawas 'n teenpous vir slegs een dag op 31 Julie 768. Filippus was die ab van die klooster van St. Vitus in Rome en 'n kardinaal Miranda, S., The Cardinals of the Holy Roman Church. (volgens Miranda), maar hy was afkomstig uit Lombardye. Nadat koning Desiderius van die Lombarde Rome verower het op graaf Toto van Nepi en sy broer Teenpous Constantinus II, benoem hy Filippus op 31 Julie 768 tot die nuwe pous. Die kerklike regbank ontslaan egter Constantinus offisieel op 1 Augustus en Filippus trek vrywillig terug.

Verwysings

Kategorie:Sterftes in 769 Filippus