duimnael|'n Solide hoek van een steradial in 'n sfeer van radius R onderspan 'n oppervlakte van R2. Die steradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'n soliede hoek. Dit is dimensieloos en in die SI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou. Aangesien die oppervlak van in sfeer met radius R is, is daar steradiale in 'n sfeer.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Afgeleide SI-eenhede Kategorie:Hoekeenhede Kategorie:Trigonometrie