duimnael|links|upright|Moshoeshoe II tydens die toekenning van grade aan die Nasionale Universiteit van Lesotho in 1988; agter hom is Justin Lekhanya Moshoeshoe II (ook voorheen gespel Mosjesj II) (2 Mei 1938 – 15 Januarie 1996), vroeër bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning van Lesotho van 1966 tot sy ballingskap in 1990 en die tweede keer van 1995 tot sy dood in 1996.
Huwelik en kinders Koning Moshoeshoe is in 1962 met Tabitha Masentle Lerotholi Mojelain getroud, by wie hy twee seuns en 'n dogter gehad het: Prins David Mohato Bereng Seeiso, gebore op 17 Julie 1963. Prins Seeiso Bereng Seeiso, gebore op 16 April 1966. Prinses Constance Christina Maseeiso, 24 Desember 1969 – 7 September 1994.
Eerbewyse : Grand Master of the Most Dignified Order of Moshoeshoe. : Grand Master of the Most Meritorious Order of Mohlomi. : Grand Master of the Most Loyal Order of Ramatseatsane. : Supreme Companion of the Order of the Companions of O. R. Tambo [postuum] (20 April 2006). South African Government Information : Commemorative Medal of the 2500th Anniversary of the founding of the Persian Empire (14 Oktober 1971). Badraie Badraie
Verwysings
Bronne Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lesothokonings Kategorie:Sterftes in 1996