Transkarpatië-oblast (Oekraïens: Закарпатська область, Hongaars: Kárpátalja; Russies: Закарпатская область) is 'n oblast (of gebied) in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste van die oblast is Oesjgorod (Oekraïens: Ужгород; Hongaars: Ungvár). Die oblast is bekend vir die Hongaarse minderheid in die suidweste.
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (72,0%), Hongaars (20,7%), Russies (2,9%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (72,5%), Hongare (20,1%), Roemeniërs (2,6%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne