Leens (Gronings: Lains) is 'n dorp in die munisipaliteit Het Hogeland en is die vroeë administratiewe setel van die voormalige munisipaliteit De Marne in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Leens 'n eie munisipaliteit gehad.
Die Petruskerk Leens het 'n kerk wat uit die 12de eeu dateer. Die oudste deel is van tuff in die romaanse styl. Die kerk het 'n besonderse orrel wat in 1734 deur Albert Antonius Hinsz gebou is.
Kategorie:Het Hogeland Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)