Kanana is 'n swart woonbuurt naby Orkney in die Dr Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Die township het 'n bevolking van meer as 78 000, meestal Sothosprekende inwoners.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordwes