Giovanni Domenico Cassini (8 Junie 1625 – 14 September 1712) was 'n Franse wiskundige, sterrekundige, ingenieur en astroloog van Italiaanse afkoms. Hy is gebore in Perinaldo naby Nice. Hy het vier mane van die planeet Saturnus ontdek en ook dat die ringe om Saturnus verdeel is.
Ontdekte mane Iapetus op 25 Oktober 1671 Rea op 23 Desember 1672 Dione en Tethis op 21 Maart 1684
Eksterne skakels
Kategorie:Franse ingenieurs Kategorie:Franse okkultiste Kategorie:Franse sterrekundiges Kategorie:Franse wiskundiges Kategorie:Italiaanse okkultiste Kategorie:Italiaanse sterrekundiges Kategorie:Italiaanse wiskundiges Kategorie:Wiskundiges in die 17de eeu Kategorie:Wiskundiges in die 18de eeu Kategorie:Astroloë Kategorie:Geboortes in 1625 Kategorie:Sterftes in 1712