Stadskanaal is 'n munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is in 1969 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteit Onstwedde met 'n deel van Wildervank.

Stadskanaal is vernoem na die kanaal wat in die 17de eeu in opdrag van die stad Groningen gegrawe is. Die stad was in daardie tyd die werklike regeerder in dié deel van die provinsie.

Plekke Alteveer, Mussel, Musselkanaal, Onstwedde, Stadskanaal en Vledderveen.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)