Lime Acres is 'n nedersetting sowat 7 km vanaf die Finsch-diamantmyn en is in 1964 gestig. Die R385-streekroete gaan by die nedersetting verby.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Bronne Ensiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967.

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap