Bedum is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.

Op 1 Januarie 2019 is Bedum opgegaan in die nuwe munisipaliteit Het Hogeland.

Plekke Bedum, Ellerhuizen, Koningslaagte, Menkeweer, Noordwolde, Onderdendam, Onderwierum, Plattenburg, Roderwolt, Sint-Annerhuisjes, Ter Laan, Westerdijkshorn, Willemsstreek, Zuidwolde.

Kategorie:Het Hogeland Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)