Veendam is 'n munisipaliteit en 'n dorp in die noordooste van Nederland. Die dorp Veendam is in 1655 gestig as veenkolonie.

Plekke Die volgende plekke is in Veendam geleë: Bareveld (gedeeltelik), Borgercompagnie (gedeeltelik), Ommelanderwijk, Tripscompagnie, Veendam, Wildervank en Zuidwending.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)