Kranshoek is 'n nedersetting digby Plettenbergbaai in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Kranshoek val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit.

Sien ook Kranshoekrivier Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap