Die Universiteit Groningen (amptelik, Rijksuniversiteit Groningen) is ’n Nederlandse universiteit in Groningen in die provinsie Groningen. Die RuG is gestig in 1614, na Leiden is hulle die oudste universiteit in Nederland.

Eksterne skakels Amptelike webblad

Kategorie:Groningen (munisipaliteit) Groningen