Appingedam is 'n voormalige munisipaliteit en 'n stad in die noordooste van Nederland.
Op 1 Januarie 2021 is Appingedam opgegaan in die nuwe munisipaliteit Eemsdelta.
Kategorie:Eemsdelta Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie) Kategorie:Stede in Nederland