Marcel van der Merwe (gebore in Welkom op 24 Oktober 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op stut speel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby. Van 2016 tot 2020 het hy vir Toulon in Frankryk se Top 14-reeks gespeel.
Eksterne skakels
Marcel van der Merwe by itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners