Paul Jordaan (gebore 4 Januarie 1992 in Somerset-Oos, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Sharks in die Superrugby-kompetisie speel.

Hy was 'n lid van die Suid-Afrikaanse o/20-span wat aan die 2011 IRR Juniorwêreldbeker asook die 2012-toernooi deelgeneem het.

Eksterne skakels

Paul Jordaan op itsrugby.co.uk profile IRR profiel

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners