Cobus Reinach (gebore 2 Februarie 1990 in Bloemfontein, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir Montpellier op skrumskakel speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Hy is die seun van die voormalige dubbel-Springbok Jaco Reinach wat op 21 Januarie 1997 oorlede is.
Eksterne skakels
Sharks-profiel Cobus Reinach by itsrugby.co.uk
Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners