Corné Fourie (gebore in Roodepoort op 2 September 1988) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as loskopstut vir die Pumas in die Curriebeker en Vodacombeker, en die Lions in Superrugby speel.

Eksterne skakels SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners